Verloor jy oproepe weens ...

... beurtkrag, swak sein, werk wat maak dat jy nie jou foon kan antwoord nie of vergaderings?

‘n Persoonlike telefoonantwoorddiens om jou te help groei en bou aan jou onderneming.

Eerste indrukke is belangrik!

Jy wil tog nie hê dat oproepe na jou besigheid onbeantwoord gelaat word nie. Nog minder, dat dit beantwoord word deur ‘n onpersoonlike antwoordmasjienboodskap wat sê jy is nie tans beskikbaar nie.

Ons telefoniese antwoorddiens sorg dat jou oproepe altyd professioneel ontvang word.

Vinnig en maklik

Herlei eenvoudig jou nommer na ons en ons ontvang daardie belangrike oproepe wat jy nie kan bekostig om te verloor nie.

DIT IS VINNIG EN MAKLIK

Herlei eenvoudig jou nommer na ons en ons ontvang daardie belangrike oproepe wat jy nie kan bekostig om te verloor nie.

Stap vir Stap

Werk uit hoe gereeld jy oproepe ontvang en hoe gereeld jy oproepe na Senbel wil deurskakel.

Wat sal dit kos?

Ons Pakette

Pakket 1

R300

/maand

Pakket 2

R1000

/maand

Pakket 3

R1500

/maand

Addisionele dienste kan gelewer word
en daar sal volgens jou behoeftes kwoteer word.

Kwotasie op navraag

Dienste wat ons bied

Dagboekhouding

  • Reël van vergaderings
  • Dagboek sinkronisering
  • Aanlynvergaderings skeduleer en opstel.

Grafiese ontwerp

  • Logo design
  • Brand design
  • Sosiale media ontwerpe
  • Ontwerp bemarkingsmateriaal.
  • Info-graphics

Die skep van inhoud

  • Die skep van inhoud vir advertensies en sosiale media plasings

Navorsing

  • Marknavorsing
  • Meningsopnames
  • Peilings

Live Chat

  • WhatsApp
  • Ander

Data

  • Inlees van data
  • Verryking van data
  • Bestuur van data
  • Debietorder verhaling

Gewilde Vrae

  1. Ons lewer professionele diens in Afrikaans

Ons bied vir jou virtuele sekretariële diens wat insluit die antwoord van jou oproepe, die beplan van jou dagboek, die bestuur van jou sosiale media platvorms, grafiese ontwerp en soveel meer.

  1. Die kliënt gaan beter op sy besigheid se hooffunksies kan fokus.
  2. Die kliënt gaan meer georganiseerd wees.
  1. Meer spasie vir homself hê
  2. Die kliënt gaan kommervry sy dagtake kan aanpak en meer tyd en energie hê.

Kontak ons

Voltooi die vorm dan kontak ons jou binnekort